Gilda Radner

Gilda Radner
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gilda Susan Radner
Geboorte (1946-06-28)28 Junie 1946
Detroit, Michigan, Verenigde State
Sterfte 20 Mei 1989 (op 42)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1972–1989
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gilda Radner (28 Junie 1946 – 20 Mei 1989) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Last Detail (1973), Hanky Panky (1982), en Haunted Honeymoon (1986), en in die televisiereeks Saturday Night Live (1975).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy